WELKOM BY DEGE TREKKERS

Hendrik Dege het begin in die industrie as Dieselwerktuigkundige in 2001. In 2012 het hy besluit om op sy eie te gaan en het Dege Trekkers gestig. Sedert 2012 het ons span gegroei en het ons ‘n bekwame span wat in elke afdeling kan help. Dit sluit in Dieselwerktuigkundiges vir die herstel en diens van trekkers en implemente, bemarkers en onderdeel verkoops konsultante.

Ons verkoop nuwe en gebruikte eenhede. Ons het ‘n groot verskeidenheid trekkers, implemente en onderdele. Dege Trekkers is tans die handelaar van Claas, Tafe, JCB, Orchard Suppliers, Staalmeester, Southtrade, Deutz Fahr en nog vele meer. Ons is doelgerig in wat ons doen en het ‘n groot passie vir meganisasie en kliëntediens en -tevredenheid is vir ons baie belangrik.

HOOGS ERVARE AGENTE

By Dege Trekkers is dit vir ons belangrik om in ons mense te investeer sodat hulle met selfvertroue vir U akurate informasie kan verskaf

OP TYD AFLEWERING

Ons is vasbeslote dat elke sekond tel en dus sorg ons dat alle voorraad op tyd afgelewer word

MAKLIK BEREIKBAAR

Ons streef om die kommunikasie kanale te versterk deur gebruik te maak van WhatsApp, Epos, Oproep, Facebook of In stap opsies

TEKEN OP VANDAG

ONS HANDELSMERKE

true 5000